Veldtog |
---|
EI SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS DID HttT Liberty NR AOI SoF |
Era |
DGO DTvH N - AOL A-A BRE D+S EoMR EoS EE EE+D EMR ER GS I IC PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PYR(DE9l) SR |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id it ja ko la lt lv mk nb nl pl pt pt ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Die Gladiator het 'n heeltemal ander paadjie begin loop as die Kappers. Eerder as om opleiding te beklemtoon, het hulle gekies om hulle op wapenkuns toe te spits. Hulle is die smede van die Drake-samelewing en gevolglik het hulle die beste wapens - die skerpste lemme en spiese en dan is daar die staf wat hulle reeds indrukwekkende versameling voltooi. Hulle intense fokus op wapens veroorsaak dat hulle so 'n bietjie daarvoor inboet in terme van verdedigingsvermoëns.
Bevorder na: | Drake Kletter |
---|---|
Bevorder na: | Drake Dwinger |
Skuiwe: | 31 |
LP: | 66 |
Beweging: | 5 |
EP: | 95 |
Vlak: | 2 |
Orde: | wettig |
ID | Drake Gladiator |
Vermoëns: |
swaard lem | 8 - 4 nabygeveg | ||
spies steek | 6 - 5 nabygeveg | ||
knuppel impak | 10 - 3 nabygeveg |
Weerstande | |
---|---|
lem | 20% |
steek | 0% |
impak | 30% |
vuur | 50% |
koue | -50% |
afstandgeveg | -30% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 1 | 40% |
Chasm | 99 | 20% |
Diep Water | 99 | 10% |
Dorpie | 1 | 40% |
Graslande | 1 | 30% |
Grot | 2 | 30% |
Grot Muur | 99 | 30% |
Heuwels | 1 | 40% |
Moeras | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 40% |
Sand | 1 | 40% |
Sneeu | 3 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Woud | 2 | 40% |